Lensopening was F11
Brandpuntafstand: 60mm
Sluiterspoed: 4 sek
ISO: 200

Views: 60

Albums: Makro

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Donald E Jacobs 2nd on March 14, 2020 at 5:09pm
Die wit belans is n klein biejie geel. Anders is dit perfek
Comment by Doretha Kock on March 11, 2020 at 3:05pm

Uitstekende foto, Rika.

Comment by Magda vd Merwe on March 11, 2020 at 10:48am

Hete Rika ek het nog nie die wurm van so naby gesien nie, awesome foto

Comment by Gerrie Lambrechts on March 11, 2020 at 7:32am

Wie sou nou hieraan dink, ek gooi dit gewoonlik in die pad.  Mooi skep foto.

Comment by Dine Potgieter on March 10, 2020 at 10:55pm

Hy lyk 'n bietjie skaam...

Comment by Pine on March 10, 2020 at 9:15pm

Baie goed geneem Rika! Mooi detail en kleur

Comment by Mark on March 10, 2020 at 2:09pm

Hy sal dalk op n donkerder agtergrond nog beter vertoon het.

Comment by Josef Steyn on March 10, 2020 at 12:10pm

Pragtig Rika. Hy het darem mooi stil gelê! Skerp en lekker kleur.

Comment by Linda Erasmus on March 10, 2020 at 9:21am

goeie foto , detail goed!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html