Baie dankie vir kommentaar/raad op gister se foto.
ISO : 800
AP : 6.3
SS : 0.0016
Brandpunt : 500mm

Views: 38

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on Monday

Ella ek hou van jou tema; pragtig die twee so saam.

Ek leer saam by Elna.

Comment by Christa Snyman on Monday

Pragtige foto met lieflike kleure en mooi aksie, Ella.

Comment by Willie Schoombee on Monday

Ella hier het jy ñ baie mooi toneel gefotografeer, dit is pragtig, iets besonders en goeie aksie gekombineer. WD!

Comment by Hennie Cronjé on Monday

Pragtige perde met mooi aksie en uitstekende kleure. Mooi skerp ook. 'n Pragtige foto!

Comment by Anita du Toit on Monday

Pragtig Ella!

Comment by gabriel parsons on Monday

Pragtig Ela

Comment by Rika Schoeman on Monday

Perde is altyd pragtig, veral die vulletjie. Mooi Ella.

Comment by Josef Steyn on Monday

Die tweetjies is pragtig Ella.

Comment by Elna Geringer on Monday

Ella, die Mamma se fokus is skerper as die kleinding s'n en dit kan wees agv die f/6.3. Probeer om f/8 saam met ISO 800 te gebruik. Ek vind dat fokus dan mooi oral in die raam is en ek genoeg spoed het om nie kamera skud te kry nie. Nietemin hou ek van die komposisie en die draf aksie gee lekker ritme

Comment by Hans Myburg on Monday

PERDE BLY MAAR N MOOI DIER ,PRAG FOTO.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html