Views: 26

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on September 13, 2019 at 9:28am

Dankie Elna.

Comment by Elna Geringer on September 12, 2019 at 2:41pm

Die branders en die voet in die lug dui duidelik op beweging en so dan ook ritme. Mooi gedoen Gerrie

Comment by Gerrie Lambrechts on September 12, 2019 at 8:25am

Dankie Josef, Pine en Tina.

Comment by Tina le Grange on September 11, 2019 at 9:17pm

Gerrie, ek stem saam jy het 'n goeie tema gekies

Treffend met baie goeie komposisie, aksie by die voet, kabbelende brandertjies, genoeg spasie links en die kleurvolle branderplank is treffend.

Veels geluk my sussie.

Comment by Pine on September 11, 2019 at 8:55pm

Hy lyk werklik moeg. Goed raakgesien vir jou teme en ook ń Mooi foto Gerrie!

Comment by Josef Steyn on September 11, 2019 at 7:15pm

Treffende foto en baie paslike titel wat baie tot die waardering van die foto bydra. Dit laat die kyker ook deel in jou interpretasie van die oomblik!

Comment by Gerrie Lambrechts on September 11, 2019 at 3:52pm

Dankie Hennie, Tersia, Doretha, Rika en Willie.

Comment by Willie Schoombee on September 11, 2019 at 2:32pm

Seker te veel branders gery Gerrie, jou foto is pragtig, mooi brandertjies en ook die voet aksie. WD! 

Comment by Rika Schoeman on September 11, 2019 at 1:59pm

Die branderplank se helder kleure is 'n sterk fokuspunt Gerrie en die een voet in die lug goeie aksie. Baie mooi gedoen.

Comment by Doretha Kock on September 11, 2019 at 12:49pm

Puik foto, Gerrie.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html