Views: 43

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on July 12, 2019 at 3:57pm

Goeie raad gekry. Mooi skerp.

Comment by Tersia Weitsz on July 12, 2019 at 10:28am
Ek het ook gedink jy is baie oorspronklik, ek verstaan wat Hennie se mening is en stem nogal met Gerrie saam om heelwat af te sny
Comment by Gerrie Lambrechts on July 12, 2019 at 8:55am

Bessie so leer ons deur foto's wat geplaas word en Hennie se kommentaar.  Ek sou bo heelwat afsny.  Jy kan self so crop dat net een plakkie die aandag kry.  Ek sou regs en bo vd linkerkanste een sny.  Hou aan foto's plaas ons leer ook.

Comment by Hennie Cronjé on July 12, 2019 at 6:14am

'n Interessante foto - iets anders. Maar mens se oog dwaal rond. Wat trek die sterkste aandag - die plakkies of die ligkolle? Ek kry al die gevoel dis die ligkolle en dit moenie so wees nie. Dan is die blaar bo te na aan die foto se rand. Dit maak ook dat dit sterk aandag trek - weg van die plakkies. Maar die plakkies se goeie kontras maak darem dat hulle aandag trek. So, ek het gemengde gevoelens oor hierdie foto, al was jou idee en basiese komposisie goed.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html