Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het

Canon 60SX HS Powershot
Brandpuntafstand : 247 mm
Tyd 1/160 sek
f/6.5
ISO 400
Auto Mode

Views: 46

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on February 10, 2019 at 6:24pm

Superskerp fokus, Huey.

Comment by Dine Potgieter on February 9, 2019 at 7:45pm

Pragtig, en baie mooi skerp!

Comment by Tina le Grange on February 9, 2019 at 3:22pm

So 'n oulike 'pose' Huey; mooi skerp, goeie agtergrond en kleurversadiging

Comment by Gerrie Lambrechts on February 9, 2019 at 12:13pm

Net so mooi een, detail op veertjies is baie mooi.

Comment by gabriel parsons on February 9, 2019 at 8:46am

Baie mooi Huey

Comment by Willie Schoombee on February 9, 2019 at 8:35am

Weer eens ñ pragtige foto Huey met baie goeie detail, eksien hy soek daai Appel!! Mooi!

Comment by Tersia Weitsz on February 9, 2019 at 5:58am

Skerp en detail pragtig Huey

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html