Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het.

Canon 60SX HS Powershot
Brandpuntafstand : 114.64 mm
Tyd 1/200 sek
f/5.6
ISO 160
Auto Mode

Views: 58

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on February 16, 2019 at 7:48am

Mooi foto, ek leer deur wat Susan sê. Wanneer mens nie aan ander klubs bloot gestel is nie, dan help sulke kommentaar.

Comment by Susan on February 15, 2019 at 10:06pm

Fokus is regtig mooi skerp regoor die hele foto. Die komposisie is goed en ek hou ook daarvan dat die voorste een terug kyk. PRAGTIGE foto.

Net 'n bietjie raad vir as jy aan klub fotografie deelneem moet jy pasop om die voete onder af te sny, al staan hulle in gras, moet jy genoeg spasie onder laat vir die gedagte dat die hoewe vol in die foto is. Dis 'n groot nadeel in Wildlewe afdelings

Comment by Rika Schoeman on February 15, 2019 at 5:17pm

Die groen vorm 'n natuurlike raam om die twee en laat hulle sterk uitstaan teen die agtergrond. Goed gedoen Huey.

Comment by Willie Schoombee on February 15, 2019 at 2:18pm

Wat die foto baie goed maak is die feit dat een Zebra reguit kyk en die ander een na agter. Goeie natuur foto Huey.

Comment by Tersia Weitsz on February 15, 2019 at 10:33am

Baie mooi gedoen Huey.  Die merke aan die linkerkantste een se nek laat my wonder of hy met n ander sebra of leeu te doen gehad het!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html