Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het. Die ou was vreeslik moeg. Dalk het hy sy lyf iewers gaan Springbok hou en ‘n volle 80 minute gespeel……

Canon 60SX HS Powershot
Brandpuntafstand : 102.84 mm
Tyd 1/200 sek
f/5.6
ISO 100
Auto Mode
Topaz : Glow - Fur & Feahers - Cuddly Critter I
Soft White Vignette
Blend mode - Luminosity

Views: 63

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Johan Ayres on February 11, 2019 at 9:44pm

Pragtige foto Huey.

Comment by Tina le Grange on February 11, 2019 at 9:24pm

Huey, ek lyk ook die tyd van die aand omtrent so; dus voor ek gaan inkruip; pragtige foto en editor het weer eens haar deel goed gedoen.

Comment by Magda vd Merwe on February 11, 2019 at 8:19pm

Briljante foto Huey, verwerking puik gedoen.

Comment by Donald Daniel Jacobs on February 11, 2019 at 4:46pm
mooi foto...... lyk baie droog, miskien bietjie ontwater
Comment by Christa Snyman on February 11, 2019 at 4:32pm

Baie mooi, wonder net of hy darem met een oog oopslaap? :)

Comment by Gerrie Lambrechts on February 11, 2019 at 3:29pm

Mooi foto wat goed verwerk is.

Comment by Willie Schoombee on February 11, 2019 at 2:20pm

Snaakse verskynsel Huey, die ou lyk regtig uitgeput!

Comment by Rika Schoeman on February 11, 2019 at 2:19pm

Die verwerking plaas al die aandag op die bok. Baie interessant Huey.

Comment by gabriel parsons on February 11, 2019 at 2:03pm

Mooi foto Huey

Comment by Doretha Kock on February 11, 2019 at 1:47pm

Pragtige foto en verwerking, Huey.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html