Ons klub se "topic" is "stadige sluiterspoed" en ek wou die blokkies afneem as hulle val. Dit het BAIE geduld gekos, want nes my rytjie amper volledig was, het daar een omgeval en die res ge-trigger, VOOR ek die foto kon neem. Ha ha

Views: 37

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on August 20, 2019 at 1:56pm
Jys baie oorspronklik Albertyn! Pragtig
Comment by Pieter Steyn on August 20, 2019 at 6:09am

Baie goed gedoen Albertyn

Comment by Pine on August 19, 2019 at 7:36pm

Jou Geduld het jou ń PUIK foto gegee Albertyn!

Comment by Donald Daniel Jacobs on August 19, 2019 at 7:29pm

geduld was verseker nodig  mooi foto

Comment by Vida van Schalkwyk on August 19, 2019 at 6:47pm

well done!!

Comment by Josef Steyn on August 19, 2019 at 5:45pm

Dit was 'n unieke plan en het goed uitgewerk Albertyn.

Comment by Tina le Grange on August 19, 2019 at 5:18pm

Baie goeie foto Albertyn en veels geluk met jou geduld en sukses

Comment by gabriel parsons on August 19, 2019 at 5:05pm

Baie goeie ontwerp en foto

Comment by Rika Schoeman on August 19, 2019 at 3:40pm

Aanhouer wen en dit bewys jy met die foto Albertyn. Goed gedoen.

Comment by Willie Schoombee on August 19, 2019 at 3:26pm

Baie goeie resultaat met stadige SS Albertyn.......geduld is die wagwoord by fotografie. WD!!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html