Views: 97

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Liesel Wessels on July 14, 2013 at 11:07pm

Dis 'n pragtige "silhouette".  Jy kan dalk die stomp probeer uit-edit met die "clone" tool van photoshop, maar sy posisie en grootte maak dit bietjie moeilik so jy sal dit baie rustig moet doen :-), maar verder "overall" is die komposisie baie goed.

Comment by Willem Kruger on July 10, 2013 at 8:09am

Dankie almal vir julle comments - ek het ook gehou van die eenvoud en kleur kontras toe ke die duiker sien.

@Prof Hennie, ja die stomp het my ook gepla - daarom het ek dit so donker as moontlik probe rmaak. Aangesien die foto 'n suiwer natuur foto is en ek dit later dalk weer wil gebruik (miskien in 'n salon - wie weet), sal ek nie die stomp kan verwyder nie. Maar ek gaan kyk of ek nie met die crop van die foto dalk die stomp kan uitcrop nie. Hopelik sal daar nogsteeds genoeg spasie voor die buffel koei wees om in te loop. Dankie vir die bevestiging dat die stomp nie werk nie - dit is die soort raad wat ek soek en dit is vir my goud werd. Ons mis jou lesings erg by Bloemfontein Kamera Klub - wanneer kom jy weer kuier?

Comment by Pierre Hardinge on July 9, 2013 at 6:46am

fenomenaal! Prag foto

Comment by Hennie Cronjé on July 9, 2013 at 6:22am

Die backlighting is fenomenaal! Die stomp heel regs trek egter mens se aandag bietjie uit die foto uit. Jy kan hom dalk uithaal met die content aware tool.

Comment by Piet Nel on July 9, 2013 at 5:34am

Prag foto

Comment by Pieter Steyn on July 9, 2013 at 5:30am

mooi een

Comment by Anita du Toit on July 8, 2013 at 10:33pm

Beautiful Willem !!!!!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html