Dankie vir julle kommentaar en die wat saam die natuur van Mokala geniet.
Hierdie is n ouklipdam by een van die waterpunte, as mens kyk na hoe groot die bosse binne die dam is, dink ek dit was toe die plaas nog n beesplaas was voor dit aan Wintershoek behoort het.

Views: 23

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Heleen Moulder on Wednesday

Pragtig.... ons gaan beslis nou loer....

Comment by Rika Schoeman on Wednesday

Ek weet nie wanneer het jy die foto geneem nie Mark, maar volgens wat ek verstaan is dit tans ongelooflik droog daar, maar die groen in die foto gee lewe aan die toneel en dis baie mooi bome. Goed gedoen.

Comment by Gerrie Lambrechts on Wednesday

Goeie foto met mooi kleure.  Ek hou vd boompies daaragter wat vir my diepte gee.

Comment by Hennie Cronjé on Wednesday

Hierdie is meer 'n "plat" landskap sonder 'n noemenswaardige voorgrond. Daar's niks daarmee verkeerd nie. Dit is 'n erkende variasie van landskappe. Hierdie foto is verder baie goed uitgevoer met skerp fokus en mooi kleure. Goed gedoen!

Comment by Dine Potgieter on January 14, 2020 at 10:15pm

Baie mooi - my tipe wereld...

Comment by Pine on January 14, 2020 at 10:11pm

Nog ń Baie Mooi Mokala natuur toneel Mark! Alles lyk pragtig groen en welig.

Comment by Tina le Grange on January 14, 2020 at 10:00pm

Mooiste groen Mark; lyk of hulle al goeie reën gekry het.

Ek hou van die komposisie, maar, indien moontlik, sou ek bietjie meer spasie regs wou sien omdat die boom na daardie kan toe oorhel.   Die natuur laat egter nie altyd alles toe nie  :-)

Comment by Josef Steyn on January 14, 2020 at 7:20pm

Indrukwekkende bome Mark. Mooi kleur ook. 'n Tipiese Kalaharitoneel.

Comment by Magda vd Merwe on January 14, 2020 at 6:29pm

Pragtig Mark.

Comment by Tersia Weitsz on January 14, 2020 at 5:43pm

En dis groen, pragtig Mark

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html