Views: 25

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Carl Joubert on December 3, 2019 at 4:41pm

Baie dankie vir die terugvoer Mark, Hennie, Erika, Josef, Lynne, Pine, Anita, Pieter en Rika.

Comment by Rika Schoeman on December 3, 2019 at 9:03am

Uitstekend gedoen Carl!

Comment by Pieter Steyn on December 3, 2019 at 6:27am

Mooi een Carl

Comment by Anita du Toit on December 2, 2019 at 10:45pm

PUIK puik puik!!

Comment by Pine on December 2, 2019 at 10:21pm

Superskerp op die gesig. Puik indrukwekkende foto Carl !!!

Comment by Lynne Rapson on December 2, 2019 at 8:33pm

Sjoe die fokus op die oë is ongelooflik! Prag foto!

Comment by Josef Steyn on December 2, 2019 at 4:49pm

Skitterend skerp op die gesig Carl.

Comment by Erika Kotze on December 2, 2019 at 3:01pm

Pragtige skerp foto! Baie goed uitgevoer

Comment by Tersia Weitsz on December 2, 2019 at 2:34pm

Uitstekend Carl

Comment by Hennie Cronjé on December 2, 2019 at 2:18pm

Almal sal nie met jou opskrif saamstem nie, maar dis besilis 'n baie mooi foto! Baie goed uitgevoer met skerp fokus en mooi kleure. Die crop werk baie goed en dit versterk die trefkrag van daardie twee donker oë. Baie mooi!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html