Views: 25

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on Thursday

Jy het die brander mooi gevang Hanli en die son se strale werk goed.

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

Hierdie foto is baie goed uitgevoer met skerp fokus en net op die regte tyd wat die brander betref. Die beligting was baie moeilik weens uiterstes. Soos dit nou is, is die lug effe oorbelig en die voorgrond effe onderbelig. Nie veel wat jy daaraan kon doen met die kamera nie. Om dit reg te kry, is redelik gevorderde Photoshop nodig. Die beste wat jy hier kan doen is om die foto in wit en swart te verander en die kontras op te stoot. 

Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Mooi geneem, darem jammer die lig het nie deur die brander geskyn nie.

Comment by Tersia Weitsz on Thursday
Ditto op Willie se kommentaar
Comment by Willie Schoombee on Thursday

Uitstekend Hanli meer lig as gister se foto, die sonstrale wat deurbreek, asook die brander wat teen die rots breek maak dit ñ pragtige foto. WD!!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html