"praise with elation, praise ev'ry morning -
God's recreation of the new day ..!" (Composed by Eleonor Farjeon in 1931)

Views: 31

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pieter Steyn on August 20, 2019 at 6:06am

Mooi een Vida

Comment by Pine on August 19, 2019 at 7:47pm

Pragtige sonsopkoms waar jy die boom uitstekend gebruik om jou foto baie meer trefkrag te gee. WD Vida!!

Comment by Josef Steyn on August 19, 2019 at 5:41pm

Ek wonder wie gaan die herstelwerk doen? Die son mooi geraam Vida.

Comment by Tina le Grange on August 19, 2019 at 4:51pm

Pragtige komposisie, kleure, silhoeët en goeie plasing van die son.

Dankie vir die mooi woorde.

Comment by Johan de Beer on August 19, 2019 at 3:55pm

Puik foto Vida

Comment by Willie Schoombee on August 19, 2019 at 3:20pm

Vida die beste tyd van die dag, ñ pragtig uitgevoerde foto met waar woorde daarby. WD!

Comment by Doretha Kock on August 19, 2019 at 12:50pm

Uitstekende foto, Vida.

Comment by Hennie Cronjé on August 19, 2019 at 11:59am

Pragtig! Die invoegsel van die takke is baie goed gedoen en dit breek die lug sonder wolkies baie goed. Maw, dit maak die lug meer interessant. Die horison is mooi laag en die kleure baie goed versadig. Baie mooi - uitstekend gedoen!

Comment by Rika Schoeman on August 19, 2019 at 11:50am

Pragtige kleure Vida met 'n baie gepaste opskrif.

Comment by Gerrie Lambrechts on August 19, 2019 at 11:30am

Baie mooi foto.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html