Hier is nog mooi visse om te vang in Suid Kaap! Wie braai saam?

Dankie vir kyk en kommentare op Vleesbaai fotos, ek waardeer

Views: 41

Albums: Visse

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by gabriel parsons on December 3, 2019 at 4:59pm

Pragtig en laat my mond water

Comment by Rika Schoeman on December 3, 2019 at 9:07am

Al baie gehoor van 'n Mosselkraker, maar sien dit nou vir die eerste keer. Julle moet lekker eet Tersia.

Comment by Pieter Steyn on December 3, 2019 at 6:31am

Baie mooi fokus op die vis - lekker eet

Comment by Anita du Toit on December 2, 2019 at 10:52pm

Mmmmm lekker!!

Comment by Pine on December 2, 2019 at 9:53pm

Baie mooi foto van die vis Tersia! Ek hoop julle het lekker gebraai en die vis benut.

Comment by Hennie Cronjé on December 2, 2019 at 6:27pm

Ag Tersia, verskoon my, maar ek kry te seer as ek so iets sien..... In die National Geographic lees ek hoe die see uitgeput raak aan visse. Miskien is ek nou heeltemal uit pas.

Comment by Josef Steyn on December 2, 2019 at 5:27pm

'n Bielie van 'n vis. Nog nooit geproe hoe smaak hy nie.

Comment by Erika Kotze on December 2, 2019 at 3:06pm

Mooi skerp fokus op die vis, hou van jou crop dit laat die persoon wat die vis vashou amper verdwyn.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html