Motlarwe buig sy knie voor al die ander mooi foto's

Motlarwe buig sy knie voor al die ander mooi foto's

Kyk volgrootte

Views: 51

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by JJ on Tuesday

Absoluut stunning! 

Comment by Vida van Schalkwyk on Tuesday

well done, jy màg maar riaan!!

Comment by Anita du Toit on Monday

Wat 'n pragtige en treffende foto Riaan! WD!

Comment by Tersia Weitsz on Monday

Riaan, uitstekende fokus en stunning foto!!!!!!!

Comment by Johan Ayres on Sunday

Riaan, ek buig laag!  Baie, baie geluk met 'n uitstaande foto! Dit is foto's soos hierdie wat my nederig maak! 

Comment by Rika Schoeman on Sunday

Sjoe Riaan, dit is die allermooiste en interessantste foto.

Comment by Tina le Grange on Sunday
Veels geluk Riaan. Ek stem saam met die ander!!
Comment by Josef Steyn on Sunday

Die kurwe, skerpheid en agtergrond sorg vir 'n pragtige foto Riaan.

Comment by Marenschia Goosen on Sunday

Pragtige skerp foto Riaan. Makro fotos laat mens weereens verstom staan oor hoe volmaak alles gemaak is.

Comment by Gerrie Lambrechts on Sunday

Wow is die Skepping nie ongelooflik nie, pragtige skerp foto Riaan.

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html