ISO 200
f/11
130mm focal
Canon 5D MKIII

Views: 28

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Antheny Esterhuizen on October 22, 2019 at 2:06pm

Baie dankie vir die terugvoer, ek waardeer dit baie

Comment by Gerrie Lambrechts on October 22, 2019 at 8:12am

Wen foto!!

Comment by Hennie Cronjé on October 22, 2019 at 6:17am

Uitstekend gedoen en pragtig! ‘n Goeie opstelling met mooi lig van meer as een kant. Hier is ook ‘n subtiliteit ingebou met die skaduwees wat ‘n positiewe rol speel. Die agtergrond is baie goed en die kleure pragtig. Ook mooi skerp op die oë. Baie goed gedoen. Hier het jy mooi aan alles aandag gegee, met ‘n uitstekende resultaat. Mooi!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html