Op die foto lyk hierdie bytjie se lyfie soos 'n muis.

Views: 36

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on March 27, 2020 at 4:08pm

Die detail is ongelooflik Johan, skitterend

Comment by Pine on March 27, 2020 at 6:19am

Superskerp met verstommende detail Johan!! Met klein bietjie verbeelding lyk dit nogal baie soos ń muis. ( Nuwe spesie, " Muis-by " )

Comment by Neville Hein on March 26, 2020 at 8:27pm

Pragtig Johan, met 'n mooi hoek van die by.

Comment by Josef Steyn on March 26, 2020 at 7:27pm

Regtig baie mooi en ongewoon Johan.

Comment by Hennie Cronjé on March 26, 2020 at 7:22pm

'n Ou bulletjie! Pragtig! Die detail en beligting op hom is uitstekend. Baie mooi en goed gedoen!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html