Views: 32

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Herman Swanepoel on July 10, 2018 at 8:16pm

Dankie vir almal se kommentaar. Dankie vir die raad Hennie.

Comment by Elna Geringer on July 10, 2018 at 3:19pm

Mooi gefokus en mooi agtergrond Herman. WD

Comment by Martie Venter on July 10, 2018 at 1:20pm

Pragtige detail!

Comment by Rika Schoeman on July 10, 2018 at 9:20am

Pragtig Herman.

Comment by Gerrie Lambrechts on July 10, 2018 at 9:11am

Mooi geneem die ogie blink mooi en die skerp naels is mooi skerp geneem.

Comment by jan jordaan on July 10, 2018 at 8:55am

PUIK WD 

Comment by Hennie Cronjé on July 10, 2018 at 7:28am
Die voëltjie is pragtig en goed gefotografeer, maar die kontras op die voëltjie kan 'n rapsie verhoog word deur lig ligter te maak. Net 'n bietjie. Verder baie mooi!
Comment by Josef Steyn on July 9, 2018 at 5:54pm

Topklas Herman

Comment by Tersia Weitsz on July 9, 2018 at 5:53pm

Baie mooi gedoen Herman

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html