Hom vanmiddag langs die pad gesien.

Views: 50

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Herman Swanepoel on July 12, 2018 at 6:41pm
Dankie vir almal se kommentaar.
Comment by Johan Ayres on July 12, 2018 at 5:25pm

Herman, ek het gister op hierdie foto gekrit, maar ek sien my krit is weg, jammer. Dit is 'n uitstekende foto met selfs detail op die wit ook.

Comment by Hennie Cronjé on July 12, 2018 at 3:58pm

Dis pragtig en ook baie goed gefotografeer. Die lig van onder (seker weerkaatsing) doen baie vir die foto. Tegnies uitstekend gedoen. Mooi!

Comment by Tersia Weitsz on July 12, 2018 at 10:29am

Pragtig!  Jy doen baie goed met die geveerdes

Comment by Gerrie Lambrechts on July 12, 2018 at 9:32am

Mooi geneem, darem jammer daardie mooi lig het nie op sy gesig geskyn nie.

Comment by Willie Schoombee on July 12, 2018 at 7:44am

Herman die Blouvalkies se oë is só mooi en dit is ñ pragtige foto. Mooi gedoen!

Comment by jan jordaan on July 12, 2018 at 5:23am

uitstekend 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html