Views: 33

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on July 12, 2018 at 5:31am

UITSTEKEND 

Comment by Johan Ayres on July 11, 2018 at 8:50pm

Skitterend skerp Herman, pragtige foto.

Comment by Herman Swanepoel on July 11, 2018 at 7:47pm

Dankie vir almal se kommentaar. Dankie Josef, ja ek dit gesien, het gewonder wie gaan 

mommentaar oor die vlekke  lewer, Dankie, dit sal my op my tone hou.

Comment by Hennie Cronjé on July 11, 2018 at 2:29pm

Dis pragtig! Baie mooi skerp met goeie eenvoud en agtergrond. Ook goeie beligting met mooi kleure. Baie goed gedoen!

Comment by Josef Steyn on July 11, 2018 at 12:40pm

Die voëltjie is sommer eersteklas Herman. Baie goeie detail op hom gekry. 'n Groot deel van die agtergrond is uitstekend maar ek vind die vreemde vlekke (regs bo in die hoek en voor sy borsie) doen afbreuk aan die mooi foto. Miskien kan jy kyk om hulle uit te kloon of toe te verf. Ek glo dit gaan 'n groot verskil maak.

Comment by Gerrie Lambrechts on July 11, 2018 at 10:52am

Mooi agtergrond en foto.

Comment by Rika Schoeman on July 11, 2018 at 9:30am

Goeie plasing van die voëltjie en 'n eenvoudige agtergrond. Mooi.

Comment by Tersia Weitsz on July 11, 2018 at 8:06am

Die mooi agtergrond laat die voëltjie mooi uitstaan

Comment by Willie Schoombee on July 11, 2018 at 6:15am

Baie mooi foto Herman, dit lyk egter vir my soos ñ Gewone Spekvreter. 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html