Tydens Oesfees 2016

Views: 103

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on April 4, 2016 at 2:56pm

Lanklaas iets van jou gesien Arra, welkom terug, baie mooi

Comment by SJ Botha on April 4, 2016 at 10:56am

Iewers hier is 'n goeie foto, maar soos dit nou staan werk dit nie. Heeltemal onderbelig. Ideale geleentheid om dodge en burn tegniek te gebruik.

Comment by Magda vd Merwe on April 4, 2016 at 10:16am

ArrA dis n pragtige foto

Comment by Gerrie Lambrechts on April 4, 2016 at 9:47am

Van waar Gehasi?  Uitstekende foto, Baie mooi skerp met pragtige kleur. 

Comment by Willie Schoombee on April 4, 2016 at 8:47am

ArrA nou waar loop jy rond?, terug met ñ pragtige foto. Mooi uitgevoer! 

Comment by Doretha Kock on April 4, 2016 at 6:53am

Stem, dis pragtig geneem.

Comment by Pieter Steyn on April 4, 2016 at 4:33am

Baie mooi een - hou van die hoek waaruit jy geneem het Arra - kan ook sê welkom lanklaas gesien

Comment by Dine Potgieter on April 3, 2016 at 11:02pm

Baie netjies - is dit een van die wat kan werk met 'n knoffelsousie (of gaan dit die laaste knoffelsousie wees...?)

Comment by Anita du Toit on April 3, 2016 at 10:25pm

Welkom terug verlore skapie!!!! So moet 'n paddastoel mos lyk!!! WD Arra!

Comment by Tina le Grange on April 3, 2016 at 9:24pm

Welkom ArrA!!

Goeie foto met mooi lig en skerp fokus op die knoppie.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html