Hierdie is n selfoon foto, het hom so bietjie verwerk, maar dis hoe hy gelyk het.
Baie dankie vir almal se komplemente op gister se foto waardeer opreg.

Views: 35

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Bruwer Burger on October 12, 2018 at 8:18pm

Baie mooi Magda.

Comment by Anita du Toit on October 12, 2018 at 8:22am

Mooi kunstig gedoen Magda!

Comment by Rika Schoeman on October 12, 2018 at 8:02am

Wow Magda, dis pragtig!

Comment by Dawid Roos on October 11, 2018 at 9:33pm

WG Magda..

Comment by Gerrie Lambrechts on October 11, 2018 at 6:13pm

Iets besonders, mooi Magda.

Comment by Pieter Steyn on October 11, 2018 at 6:10pm

goed verwerk  Magda mooi

Comment by Hennie Cronjé on October 11, 2018 at 4:12pm

Hierdie is omskep in 'n kunsfoto en dis pragtig! Baie goed gedoen met 'n strelende effek. DIe komposisie is baie goed. Mooi!

Comment by Tersia Weitsz on October 11, 2018 at 3:53pm

Pragtige verwerking Magda

Comment by Mara on October 11, 2018 at 3:34pm

Mooi!

Comment by Josef Steyn on October 11, 2018 at 3:34pm

Interessante, amper abstrakte verwerking.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html