Ek het in Richards Baai n skildery af geneem waar die reier een kant is en die kop groter vertoon. Dit is wat ek al probeer het want n mens sien nie altyd die kop se detail nie. Hier is my poging en plaas die skildery onder. Dankie vir almal se kyk na my foto's.

Views: 42

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Karen Kemp on October 11, 2018 at 10:44am

Terloops...jou kunswerk is baaaaie mooier as die skildery

Comment by Karen Kemp on October 11, 2018 at 10:43am

wow Magda...baaaaie kreatief reggekry!

Comment by Gerrie Lambrechts on October 11, 2018 at 8:06am

Puik gedoen, kleure is pragtig.

Comment by Rika Schoeman on October 11, 2018 at 7:27am

Dit is pragtig Magda en iets wat mens verseker kan raam as 'n baie mooi muurbehangsel.

Comment by Anita du Toit on October 10, 2018 at 10:19pm

Sit jou slimmie!!! Jy maak my jaloers! Pragtig Magda!

Comment by Christa Snyman on October 10, 2018 at 8:36pm

Skitterend, Magda - jy kan dit maar raam! Ek hou verskriklik baie hiervan. WD!

Comment by Hennie Cronjé on October 10, 2018 at 7:34pm

As ek na die skildery onder kyk, het jy baie goed gedoen! Ek hou meer van jou werk. Dis meer kunstig met dieselfde betekenis. Baie mooi en goed gedoen!

Comment by Josef Steyn on October 10, 2018 at 7:19pm

Jou samestelling is baie goed gedoen Magda.

Comment by Elna Geringer on October 10, 2018 at 6:16pm

Lieflik Magda. Dit werk vir my

Comment by Willie Schoombee on October 10, 2018 at 5:17pm

Kan ñ man dan nie of in die geval ñ vrou!! Magda dit is ñ skitterende verwerking, jy het jouself hier oortref. Pragtig!! 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html