Bird off pray naby Pinetown het ons hierdie pragtige Aasvoël gekry.
Hy kom voor net in die Drakensberge, sal een of twee van hom laai.

Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on October 13, 2018 at 11:09am

Daardie oog is pragtig! En die detail op die nekvere is puik. Uitstekend Magda!

Comment by Tersia Weitsz on October 13, 2018 at 10:22am

Die detail is ongelooflik!  Uitstekend Magda

Comment by Gerrie Lambrechts on October 13, 2018 at 9:29am

Fantasties Magda, liewe land jy het nou perfekte detail op die veertjies gekry.  Puik!!!!

Comment by Hennie Cronjé on October 13, 2018 at 8:22am

Dis uniek om hierdie voël van so naby af te neem. Baie goed uitgevoer. Daardie oog is iets besonders. Mooi!

Comment by Willie Schoombee on October 13, 2018 at 7:09am

Die allerbeste portret studie wat ek nog van ñ Baardaasvoël gesien het, die detail wat jy hier gekry het is absoluut puik. 10/10 vir ñ treffer!!

Comment by Anita du Toit on October 12, 2018 at 11:02pm

Jy het ongelooflike definisie hier gekry.. Skitterend vrou!!

Comment by Dine Potgieter on October 12, 2018 at 10:49pm

Pragtig gedoen!

Comment by Tina le Grange on October 12, 2018 at 9:14pm

Magda en nou klink ek en Coenie sommer ook op jou, soos op Josef,  elk 'n glasie rooi!

PERFEK; veels geluk - jy mag maar!!

Comment by Dawid Roos on October 12, 2018 at 8:51pm

Ek kan net saam stem..puik en nogmaals puik Magda...wg

Comment by Christa Snyman on October 12, 2018 at 8:40pm

Magda, dis die eerste keer dat ek 'n portretfoto van hulle sien en jou foto is in elke opsig absoluut skitterend!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html