Corfu Paleis Achilleion

Views: 26

Albums: Corfu

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on September 18, 2013 at 8:32pm

Baie dankie Christa;  ek is so bly as ek die keer 'n skoot kry met goeie fokus :-)

Comment by Christa Snyman on September 18, 2013 at 7:08pm

Uitstekende beligting en detail, Tina.

Comment by Tina le Grange on September 18, 2013 at 5:20pm

Dankie Elizma; ek sal kyk wanneer ons weer in die stad kom.  Dankie dat jy sê

Comment by Elizma Fourie on September 18, 2013 at 5:00pm

Pragtige paneel, die kaapse geboue het mos net sulke mooi panelle (weet nie hoe om te spel nie) veral die Standard Bank gebou in die stad, kyk bietjie as julle weer daar is.

Comment by Pieter Steyn on September 18, 2013 at 4:20pm

Baie mooi een Tina

Comment by Tina le Grange on September 18, 2013 at 4:04pm

Baie dankie Anita, Gerrie en Hennie.

Gerrie, die storie is kortliks dat Elizabeth, koningin van Hongarye in 1867 'n voorliefde gehad het vir die Griekse mitologie en die paleis is vernoem na die grootste kryger in die Trojaanse Oorlog, nl. Achilles. Daar is ook 'n groot standbeeld van die Gewonde Achilles. 

Comment by Hennie Cronjé on September 18, 2013 at 2:14pm

Pragtig met uitstekende beligting en kontras. Mooi! Dit lyk asof die vegter die gode ondersit!

Comment by Anita du Toit on September 18, 2013 at 1:36pm

Dit is 'n pragtige skerp foto, dit voel of ek self daar staan!!!

Comment by Gerrie Lambrechts on September 18, 2013 at 1:31pm

Pragtig gefokus, mooi foto.  Ek wonder wat is die storie hieragter.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html