Die huisie is ver en gister se foto met opset die geheelbeeld geplaas, vandag bietjie meer ingezoom. Dankie vir kyk en kommentare, ek waardeer

Views: 36

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pine on September 16, 2019 at 6:39pm

Mooi gedoen Tersia! Jou huisie is nou baie meer prominent en die mooi sybeligting is nou ook baie meer opsigtelik as op die vorige foto!

Comment by Willie Schoombee on September 16, 2019 at 4:01pm

Nou toe Tersia koop die plekkie dat ek en vroulief kan kom kuier! Pragtig en ek hou van die sybeligting op die huisie.

Comment by Rika Schoeman on September 16, 2019 at 3:04pm

'n Mooi foto van die huis met die besondere uitsig Tersia. Dis nie moeilik om te sien hoekom dit jou droomhuisie is nie.

Comment by Elna Geringer on September 16, 2019 at 1:07pm

Beide die foto's is pragtig Tersia. Ek stem saam met jou, die uitsig moet baie besonders wees. Saam met jou en die Voetspore span rits ek lekker in jou deel van die land rond

Comment by Gerrie Lambrechts on September 16, 2019 at 11:12am

Oulik Tersia.

Comment by Hennie Cronjé on September 16, 2019 at 9:50am

Baie mooi! Die huisie is mooi op ‘n derde geplaas met goeie eenvoud. Jy kan gerus die deel van die huisie wat in skaduwee is, bietjie ophelder met die dodge tool. Mooi!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html