Comment by Josef Steyn on November 14, 2019 at 3:56pm
Hy poseer baie mooi vir jou Vida. Tog merk ek dat fokus bietjie beter kon wees en dat die foto so 'n bietjie ekstra lig kan kry. Dan kan jy ook die takkie wat regs bo inkruip uithaal. Sy mooi posering verskaf uitstekende simmetrie.
Comment by Elna Geringer on November 14, 2019 at 2:30pm
Dit lyk soos die Witkeeljanfrederik hierdie. So van voor geneem het hy omtrent 'n "mean" kyk na die kamera. Kontras kon dalk so effe sterker gewees het maar nietemin hou ek hiervan Vida
Comment by Hennie Cronjé on November 14, 2019 at 7:53am
Baie goed gedoen! Die inzoom versterk die trefkrag en die kyk in die kamera in versterk die indruk wat hierdie foto op mens maak. Baie mooi- dis pragtig!
Comment by Tersia Weitsz on November 14, 2019 at 7:25am
Lekker kwaai kyk, baie mooi Vida
Comment by Anita du Toit on November 13, 2019 at 11:31pm
Nou waar is jou blommetjie heen? Pragtige een so van voor af geneem Vida.
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool