Views: 36

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Herman Swanepoel on September 15, 2018 at 7:46am

Dankie aan almal se inloer.

Comment by Riaan on September 14, 2018 at 8:45pm

jaaa inni natuur het die wyfies dit soms maar baie swaar as dit tyd is vir vermenigvuldig. jou foto tegelykertyd komies en tegnies goed gedoen

Comment by Tina le Grange on September 14, 2018 at 6:29pm

Herman die beligting en die fokus is mooi skerp

Comment by Willie Schoombee on September 14, 2018 at 4:33pm

En so gaan die lewe aan, goed gedoen Herman, vertoon goed teen die mooi skoon agtergrond!

Comment by Dawid Roos on September 14, 2018 at 12:45pm

Ai moet nog een mooi geneem kry, hier vang jy 2.. wg

Comment by Josef Steyn on September 14, 2018 at 10:41am

Dit aat my aan Atlas dink!! Baie mooi gedoen.

Comment by Bruwer Burger on September 14, 2018 at 8:20am

Haha !! pragtig en skerp Herman.

Comment by Hennie Cronjé on September 14, 2018 at 8:18am

Uitstekend! Iets baie besonders. Jy het die toneeltjie baie goed gefotografeer met mooi kleure en skerp fokus. Ook goeie eenvoud. Mooi!

Comment by gabriel parsons on September 14, 2018 at 8:06am
Uitstekend Herman
Comment by Tersia Weitsz on September 14, 2018 at 7:59am

Hoe lekker lag ek nou!  Bruwer, baie mooi gedoen  so teen  die blou lug.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html