Views: 50

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Carl Joubert on January 17, 2018 at 10:06pm

Baie dankie vir die terugvoer Engela, Elna, Andre, Tersia, Elsa, Linda, Gerrie, Hennie, Josef en Johan vir die terugvoer:)

Comment by Johan Ayres on January 17, 2018 at 8:20pm

Baie, baie geluk met 'n SKITTERENDE foto, ek hoef nie vir jou te sê waarom nie, jy weet dit self.

Comment by Josef Steyn on January 17, 2018 at 2:22pm

Treffend Carl.

Comment by Hennie Cronjé on January 17, 2018 at 1:38pm

Dis 'n pragtige foto, een wat jy kan uitdruk en raam. In alle opsigte baie goed gefotografeer en verwerk. Baie mooi!

Comment by Gerrie Lambrechts on January 17, 2018 at 12:55pm

Baie mooi aksie foto, mooi met die druppels en geblurde agtergrond.

Comment by Linda Erasmus on January 17, 2018 at 12:29pm

sjoe dis goed gedoen

Comment by Elsa crous on January 17, 2018 at 12:14pm

Pragtig Carl lyk of die meeu nou net opgevlieg het mooi waterdruppels

Comment by Tersia Weitsz on January 17, 2018 at 12:03pm

Puik gevang met druppels so agter hoom

Comment by André Pretorius on January 17, 2018 at 11:49am

Mooi op volgrootte Carl, hou van die waterdruppels!

"Nelson" is reeds getroud dames, . . . sien sy ring!

Comment by Elna Geringer on January 17, 2018 at 10:18am

Dankie Carl......en ek sing nou saam met Engela!!!! Pragtige foto

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html