Geneem by die Jakaranda Kinderhuis se Liggiefees in Pretoria.
Fotografies- en tegniekgewys is daar niks besonders aan hierdie foto nie. Maar op 'n vreemde manier praat hierdie foto met my. Daar is vir my 'n eenvoud en 'n "eerlikheid" aan hierdie foto, wat ek moeilik onder woorde kan bring.

Views: 44

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hennie Cronjé on January 5, 2020 at 11:23am

Pragtig! Ek stem saam met jou kommentaar hierop. Mooi!

Comment by Pieter Steyn on January 4, 2020 at 3:03pm

Baie mooi "praat" een Johan

Comment by Tersia Weitsz on January 4, 2020 at 11:14am

En nou draai die liedjie in my kop! Pragtig

Comment by gabriel parsons on January 4, 2020 at 9:53am

Baie mooi Johan

Comment by Donald Daniel Jacobs on January 4, 2020 at 8:38am

mooi foto..... laat my terug dink aan sub A met vetkryt

Comment by Pine on January 3, 2020 at 10:02pm

Pragtige eenvoud In oortreffende trap Johan!!

Comment by Tina le Grange on January 3, 2020 at 9:44pm

Johan ek stem saam met jou eie beskrywing; puik fokus, mooi helder kleure, goeie agtergrond en ek hoor die lied se wysie en woorde vanuit jou tema

Comment by Josef Steyn on January 3, 2020 at 8:34pm

Mooi Johan. Moontlik het die gevoel wat jy kry te doen met jou titel en die nostalgie van wat volg op jou titel .....is 'n ou masjien..... en hy loop op diesolien (en wat daarop volg)

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html