Views: 42

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Karen Kemp on August 17, 2018 at 9:35pm

oulik en anders!

Comment by Bruwer Burger on August 15, 2018 at 1:54am

Mooi foto.

Comment by Christa Snyman on August 13, 2018 at 9:31pm

Treffend en uitstekende verwerking met gepaste titel.

Comment by Dine Potgieter on August 13, 2018 at 9:17pm

Pragtig! In hierdie geval werk die selektiewe monochroomverwerking nogal, omdat dit so sterk simbolies is.

Comment by Neville Hein on August 13, 2018 at 4:54pm

Pragtig met lipstik en 'n blou Maandag?

Comment by Josef Steyn on August 13, 2018 at 4:18pm

Ek hou van jou titel en dit help om die foto in konteks te plaas. Mooi Sandra.

Comment by Rika Schoeman on August 13, 2018 at 4:10pm

Goeie raad aan die dames so in vrouemaand, en 'n baie interessante verwerking Sandra.

Comment by Willie Schoombee on August 13, 2018 at 3:20pm

Emosie belaaide foto wat jy besonder goed verwerk het Sandra. Pragtig gedoen!!

Comment by Tersia Weitsz on August 13, 2018 at 2:24pm

Interessante foto

Comment by Susan on August 13, 2018 at 12:18pm

Jou foto dra jou opskrif mooi uit. Oulike idee. Intressante filter wat jy oor haar gesig gesit het, lyk soos papier en skep nog meer die "bad day" effek.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html