Views: 49

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Riaan on August 12, 2018 at 10:20am

Sandra hierdie een trek regtig my aandag en laat my besef dat mens nie so 'n tema en verwerking plaas sommer net plaas, daar's beslis iemand wat iets wil deel maar nie kan of weet hoe. hierdie seer moet 'n swaar las wees wat met so 'n verwerking verwoord wil word. wow dit tref my 

Comment by Sandra Grobler on August 11, 2018 at 3:27pm

Baie dankie vir almal se kommentaar ... waardeer baie. 

Comment by Rassie van Graan on August 11, 2018 at 11:12am

'n Foto met 'n storie vol emosie - mooi!

Comment by SJ Botha on August 11, 2018 at 7:35am

Ek dink jy het 'n boodskap probeer stuur en dit goed reggekry.

Comment by Susan on August 10, 2018 at 10:18pm

Pas soooooo goed by jou opskrif, jy dra dit mooi oor in jou foto.

Comment by Christa Snyman on August 10, 2018 at 9:44pm

Sjoe, treffende verwerking, Sandra.

Comment by Bruwer Burger on August 10, 2018 at 8:34pm

Nee ek weet nie of ek mag kommentaar lewer nie wat ek weet niks van protret foto's nie, maar vir my is die foto net te morbied. Miskien is dit wat jy wou oordra so jy slaag daarin om dit te doen Sandra.

Comment by Theresa Botma on August 10, 2018 at 7:49pm
So goed gedoen.
Comment by Pieter Steyn on August 10, 2018 at 6:17pm

Skitterend Sandra

Comment by Willie Schoombee on August 10, 2018 at 5:26pm

Sandra ek het nogal gewonder wanneer sien ons weer een van jou puik verwerkings, hierdie een doen jou opskrif gestand. Baie goed gedoen!!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html