Jip, nog een van die natuur fotos waar ek min kon doen aan die agtergrond en plasing van die Uiltjie. Het hierdie WitkolUiltjie een middag in 'n bos sien invlieg met sy "muis-vangs" maar kon nie 'n goeie opening kry nie. Hoor graag van julle aangaande die "crop" sowel as blaartjies voor die gesig ...

Views: 59

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on June 20, 2019 at 3:13pm

Diere is nie ateljee-vriendelik nie en dikwels moet jy vat wat jy kan kry. Mooi oomblik gevang.

Comment by Magda vd Merwe on June 20, 2019 at 2:28pm

Puik foto

Comment by Tersia Weitsz on June 20, 2019 at 12:40pm
Onder omstandighede het jy baie goed gedoen, geslaagde foto
Comment by Gerrie Lambrechts on June 20, 2019 at 9:19am

Baie goed geneem.  Hy kyk vir jou met die uitdrukking bly weg.

Comment by Rika Schoeman on June 20, 2019 at 6:18am

Skerp fokus en baie detail, maak dit 'n interessante foto. Goed gedoen Derick.

Comment by Tina le Grange on June 19, 2019 at 9:04pm

Derick wat my eerste gevang het, is verseker ook die skerp, geel oë!!

Comment by Johan Ayres on June 19, 2019 at 5:45pm

Daar is net sekere dinge waaraan jy niks kan doen nie, en hierdie blaartjies is ongelukkig een van hulle. Maar jy het steeds 'n skitterende foto. Beide oë is helder en skerp en dra baie by tot die sukses van die foto. Ek dink jy kan baie trots wees hierop.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html