Views: 35

Albums: Mense algemeen
Location: Satara

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pine on March 27, 2020 at 6:59am

Lekker familie ontspanning SJ .......  En jy speel met die kamera.

Comment by Anita du Toit on March 26, 2020 at 9:55pm

Die beligting is in die kol.. pragtige ontspanne foto !

Comment by Hennie Cronjé on March 26, 2020 at 7:09pm

Pragtig! Dis tipies "huis". Baie dankie hiervoor.

Comment by Rika Schoeman on March 26, 2020 at 3:14pm

Baie mooi foto van vroulief met die twee woelige hondekinders. Dit lyk of sy dit net so geniet soos hulle.

Comment by Magda vd Merwe on March 26, 2020 at 1:39pm

Pragtige foto en vrou.

Comment by Donald Daniel Jacobs on March 26, 2020 at 1:25pm

mooi foto... lekker so met die honne-kinders te speel

Comment by jan jordaan on March 26, 2020 at 10:13am

BAIE MOOI 

Comment by Josef Steyn on March 26, 2020 at 8:37am

'n Goeie kuur vir die leë-nes sindroom.!!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html