Bloem het die naweek 'n "cars in the park" gehad,
So bietjie daar gaan rondloop en lekker gespeel.

Views: 44

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Doretha Kock on August 14, 2019 at 1:13pm

Baie oulike idee en goed gedink en gedoen.

Comment by Rika Schoeman on August 14, 2019 at 12:10pm

Baie oorspronklik en interessant Werner.

Comment by Magda vd Merwe on August 13, 2019 at 9:20pm

Dis baie goed gedoen Werner.

Comment by Tina le Grange on August 13, 2019 at 7:02pm

Werner anders as die gewone; goed gedoen.

Ek leer saam by Hennie se wenk oor die rus van 'n mens se arm in so 'n geval.

Comment by Hennie Cronjé on August 13, 2019 at 5:11pm

As jy nou weer so 'n foto neem, laat die arm waarin die kamera is op iets stabiel rus, bv die grond. Verder is dit 'n interessante en goeie foto.  Dit kan bietjie helderder, maar die beligting is darem nie steurend nie. Goed gedoen!

Comment by Josef Steyn on August 13, 2019 at 4:56pm

Baie interessante een Werner met jouself ook in die prentjie. Kunstig en ek hou baie hiervan.

Comment by Pine on August 13, 2019 at 4:08pm

Baie Mooi foto Werner! Twee in een, Sommer ń selfie ook

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html