Hierdie besonderse wolkformasies het verlede week bokant Tafelberg voorgekom. Die "Lenticular" formasie het gelyk soos 'n VVV wat skielik versnel met 'n streep uitlaatgas daaragter. Die ander snaaksigheid direk onder die "VVV" was die wolke wat lyk soos reuse vuurtonge wat opwaarts skiet

Views: 88

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on January 13, 2018 at 12:26am

Baie mooi! Na bewering is lentikulere wolke in verhouding tot 'n hoe bergpiek meestal slegte nuus as jy binnekort moet "summit"

Comment by Ferdinand van der Merwe on January 12, 2018 at 4:26pm

Dit is besonders en goed waargeneem. Sou dit dalk iets voorspel soos baie reen wat aan die kom is

Comment by Elna Geringer on January 12, 2018 at 2:34pm

Regte plek en regte tyd met kamera in die hand......BGG Riaan

Comment by Anita du Toit on January 12, 2018 at 1:35pm

Interessant en baie goeie fotografie Riaan!

Comment by Josef Steyn on January 12, 2018 at 12:22pm

Baie interessante wolke en 'n mooi foto Riaan.

Comment by Elsa crous on January 12, 2018 at 11:40am

Goeie waarneming Riaan en besonderse sonsondergang

Comment by Doretha Kock on January 12, 2018 at 10:11am

'n Interessante Sonsondergang, Riaan.

Comment by Johan Ayres on January 12, 2018 at 9:50am

'n Besondere foto van 'n besondere sonsondergang.

Comment by gabriel parsons on January 12, 2018 at 9:11am

Baie mooi Riaan

Comment by Hennie Cronjé on January 12, 2018 at 8:00am

Dis iets baie besonders en pragtig. Mooi gefotografeer met ryk kleure. Jammer jy was nie nader daaraan nie.....

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html