Melkbos skoenlapper

Views: 41

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on January 12, 2018 at 3:29pm

Riaan  dankie dat jy albei gewys het.

Onderste een kry 100%

Comment by Doretha Kock on January 12, 2018 at 9:44am

Pragtig, Riaan.

Comment by Johan Ayres on January 11, 2018 at 5:24pm

Albei foto's is pragtig!

Comment by Willie Schoombee on January 11, 2018 at 3:45pm

Hou van beide foto's Riaan, maar die onderste een wen die medalje! Dit is ongeloofloik mooi met uitstaande detail. WD!!

Comment by Rika Schoeman on January 11, 2018 at 3:21pm

Die detail is ongelooflik. Die tekstuur op die vlerk laat dit lyk asof dit op lap geverf is. Baie mooi.

Comment by Hennie Cronjé on January 11, 2018 at 1:55pm

Pragtig! Die detail, kleure en komposisie is almal uitstekend. Ook mooi skerp. Dis baie mooi!

Comment by Anita du Toit on January 11, 2018 at 1:10pm

Wonderlik Riaan!!! Die natuur stel ons nooit teleur nie!

Comment by Tersia Weitsz on January 11, 2018 at 12:31pm

Skitterend Riaan.  Vir die wat nie my vraag van gister aan jou gesien het nie, wil ek vra om na die kommentare te gaan kyk by Riaan se foto van gister

Comment by Josef Steyn on January 11, 2018 at 11:43am

Baie mooi Riian. Mens kan aan die onderste foto sien hy is sommer nog kraakvars.

Comment by Gerrie Lambrechts on January 11, 2018 at 11:05am

Mooi eenvoud met goeie fokus en skerp kleure. Onderste foto is pragtig.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html