Ekt die piepklein Jellievis omgedraai en gewag tot daar weer 'n brander oor gespoel het en toe maar vir die beste gehoop

Views: 101

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on January 15, 2018 at 1:38pm

Topklas Riaan.

Comment by Elna Geringer on January 15, 2018 at 1:01pm

Ditto met alles reeds genoem Riaan.

Comment by Tersia Weitsz on January 15, 2018 at 12:30pm

Uitstekend Riaan

Comment by Gerrie Lambrechts on January 15, 2018 at 9:32am

Puik Riaan, ek sal moet gaan soek na so Jellievissie.

Comment by Willie Schoombee on January 15, 2018 at 7:24am

Riaan dit is pragtig en ñ baie goeie resultaat, dit lyk my jy maak sommige mense jaloers. WD!

Comment by Hennie Cronjé on January 15, 2018 at 6:17am

Sjoe, maar dit IS klein! Mooi raakgesien en baie goed gefotografeer. Ek dink baie min mense sou dit as 'n jellievis geïdentifiseer het. Baie mooi!

Comment by Pieter Steyn on January 15, 2018 at 6:12am

Baie mooi een Riaan

Comment by Christa Snyman on January 14, 2018 at 9:35pm

Unieke foto, baie goed uitgevoer, Riaan.

Comment by Johan Ayres on January 14, 2018 at 9:04pm

Nee wat, ek gaan ophou foto's neem. Skitterend en interessant!

Comment by Magda vd Merwe on January 14, 2018 at 7:29pm

Pragtige foto Riaan

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html