Hierdie besonderse wolkformasies het verlede week bokant Tafelberg voorgekom. Die "Lenticular" formasie het gelyk soos 'n VVV wat skielik versnel met 'n streep uitlaatgas daaragter. Die ander snaaksigheid direk onder die "VVV" was die wolke wat lyk soos reuse vuurtonge wat opwaarts skiet

Views: 39

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on January 12, 2018 at 7:23am

Jy beskryf dit pragtig, net so mooi soos die foto self

Comment by Willie Schoombee on January 12, 2018 at 7:15am

Moet se dit is treffend en goed gefotografeer en hogere woorde om dit te beskryf. Baie goeie sonsondergang Riaan!

Comment by Gerrie Lambrechts on January 12, 2018 at 6:52am

Dit is nou regtig baie mooi.  Die kleure is treffend van die VVV.  Wolke tref my altyd.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html