foto met video kamera geneem.... was besig met n opname voor die persoon se woning in die straat van riool wat gereeld oorstroom

Views: 39

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by André Pretorius on January 8, 2018 at 8:34am

Mooi duidelike foto Donald!

Comment by Willie Schoombee on January 8, 2018 at 7:23am

Dit moet ñ baie ou montage wees Donald en jy het dit pragtig gefotografeer, beslis iets waardevol uit die verlede!!

Comment by Magda vd Merwe on January 8, 2018 at 7:16am

Baie mooi Donald

Comment by Pieter Steyn on January 8, 2018 at 4:48am

Goeie pj een Donald

Comment by Donald Daniel Jacobs on January 7, 2018 at 9:55pm

Dankie almal

Comment by Tina le Grange on January 7, 2018 at 8:40pm

Donald, goed gedoen vir 'n vinnige  foto; mooi duidelik

Enigiets van Namibia is vir my altyd lekker om na te kyk.

Comment by Hennie Cronjé on January 7, 2018 at 5:52pm

Baie mooi en interessant! Geskiedkundig!

Comment by gabriel parsons on January 7, 2018 at 4:14pm

Uitstekend gedoen Donald

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html