Views: 51

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on January 3, 2020 at 9:42am

Baie dankie almal! Gabriel, dit is 'n enkelfoto - beslis geen samestelling nie. Die geheim hier was die laat, lae lig wat van een van die syvensters ingekom het - op hierdie stadium het my medefotograwe reeds begin oppak - (dit was 'n klubuitstappie). Hou veranderende lig die hele tyd dop, en moenie net aanvaar dat die lig by aankoms die beste moontlike scenario bied, en mik, druk en ry nie!

Comment by gabriel parsons on January 3, 2020 at 8:30am

Pragtig Dine Baie goeie samestelling

Comment by Tersia Weitsz on January 2, 2020 at 11:29am
Pragtig Dine en 'n mooi jaar vir jou ook
Comment by Vida van Schalkwyk on January 2, 2020 at 6:48am

beautiful dine!! 'n mooi jaar vir jou ook ....

Comment by Pine on January 1, 2020 at 9:46pm

Pragtige foto met baie mooi lig Dine! Voorspoed vir hierdie jaar.

Comment by Hennie Cronjé on January 1, 2020 at 6:56pm

Baie dankie! Dis 'n pragtige foto met baie mooi nuanses van lig en skaduwee. Baie goed gedoen. 'n Mooi nuwe jaar ook vir jou.

Comment by Ella Fourie on January 1, 2020 at 6:17pm

Besonderse foto, Dine! Dankie vir die mooi wat ek deur jou lens kan ervaar.

Dankie vir jou raad met my fotos, waardeer dit....en asseblief vir nog in 2020.

Mooi jaar vir jou.

Comment by Josef Steyn on January 1, 2020 at 6:16pm

Mooi uitgesoek en afgeneem Dine. Voorspedige jaar ook vir jou.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html