Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het. Die water was sonder ‘n rippel of beweging en die twee se weerkaatsing het my aan dag getrek. Die effe rippel om die ou grote is deur himself veroorsaak toe hy sy lê effe verander het



Canon 60SX HS Powershot
Brandpuntafstand : 221 mm
Tyd 1/250 sek
f/6.3
ISO 160
Auto Mode

Views: 32

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on February 19, 2020 at 2:20pm

Sjoe Huey, werklik pragtige foto; 'editor' mag jou op die skouer klop 

Comment by Pine on February 18, 2020 at 10:23pm

Baie Mooi foto Huey!

Comment by Johan Ayres on February 18, 2020 at 7:18pm

Pragtige foto, helder en baie goeie komposisie.

Comment by jan jordaan on February 18, 2020 at 12:08pm

BAIE MOOI, LYK OF DIE VOORSTE EEN LAG 

Comment by Heleen Moulder on February 18, 2020 at 12:01pm

Hierdie vertel ook aan my storie.... dit laat my dink die agterste ou maak sy bek so groot oop om die kleintjie bietjie weg te jaag, want hy wil graag alleen wees. wat die foto aanbetref, dis pragtig, want dis skerp en die storie is mooi ...

Comment by Tersia Weitsz on February 18, 2020 at 11:45am

Mooi weerkaatsing  gekry van die 2

Comment by Doretha Kock on February 18, 2020 at 10:44am

Pragtig, Huey.

Comment by Josef Steyn on February 18, 2020 at 9:33am

Pragtig Huey.

Comment by Rika Schoeman on February 18, 2020 at 8:42am

Die oop bek van die agterste een se weerkaatsing skep 'n baie interessante effek en die voorste een se weerkaatsing laat dit lyk asof hy grynslag. Goed raakgesien Huey.

Comment by Hennie Cronjé on February 18, 2020 at 6:21am

Dis pragtig! Die foto is baie goed uitgevoer. Die horisontale lyne beklemtoon die rustige, slaperige atmosfeer. Baie mooi!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html