By Jongensfontein geneem. Die jong man het ons vir 'n geruime tyd vermaak met die verskillende maniere waarop hy ingespring het.

Views: 28

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Cronje Botha on Wednesday

Wow !!!

Comment by Dine Potgieter on January 14, 2020 at 10:27pm

Mooi! Altyd lekker om aktiewe kinders te sien ('n uitsterwende spesie!)

Comment by Tina le Grange on January 14, 2020 at 9:26pm

Josef die beligting op die voorgrond, weerkaatsing in die water en die seun se aksie is treffend.

Watter tyd van die dag was dit Josef?

Comment by Rika Schoeman on January 14, 2020 at 6:43pm

Realistiese kleure en die aksie van die knapie baie goed vasgevang. Goed gedoen Josef.

Comment by Tersia Weitsz on January 14, 2020 at 5:51pm

Aksie mooi gevang Josef

Comment by Pieter Steyn on January 14, 2020 at 5:18pm

Mooi een Josef

Comment by Rassie van Graan on January 14, 2020 at 5:12pm

Vakansie-lekkerte om te onthou!  Mooi geneem Josef!

Comment by Elna Geringer on January 14, 2020 at 3:02pm

Eina.......oulik Josef. Die kinders is maar nie bang nie

Comment by Gerrie Lambrechts on January 14, 2020 at 2:41pm

Goeie aksie foto, met skerp fokus.

Comment by Hennie Cronjé on January 14, 2020 at 11:06am

Vakansie in al sy lekkerte! Baie mooi en ook baie goed gefotografeer. 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html