'n rooie!

ek deel graag een van my rooi clivias met julle - het 'n verskeidenheid kleure, en ongeveer 110 oop blomme op die oomblik .. groot vreugde!! ek kweek ook self plante van die sade; 'n tydsame proses van 4-6 jaar voordat ek beloon word met 'n blom!

Views: 40

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on September 14, 2017 at 6:29pm

Vida dankie dat jy die vrug op jou arbeid met ons deel.

Die fokuspunt met mooi  beligting is pragtig.

Comment by Donald Daniel Jacobs on September 13, 2017 at 10:14pm

pragtig

Comment by Karen Kemp on September 13, 2017 at 9:40pm

Ai ek deel jou vreugde! ek het nou oranje, geel ,rooi peach...en dan daai green centre...ek probeer ook maar kweek van sade maar druk hul meestal net so in tuin...maar baie min van my plante het hierdie jaar geblom...seker weens die droogte

Comment by Christa Snyman on September 13, 2017 at 8:35pm

Baie geluk met jou mooi clivia, Vida. Baie mooi foto.

Comment by Josef Steyn on September 13, 2017 at 6:01pm

Mooi gedoen Vida. Jou geduld werp goeie vrugte af.

Comment by Willie Schoombee on September 13, 2017 at 2:23pm

Vida dit is sommer pragtig en goed uitgevoer met daardie goeie lig. Besonderse blom. WD!

Comment by Anita du Toit on September 13, 2017 at 2:04pm

Dis baie goed gedoen Vida, as jy eers verskeie kleure het maak dit die versameling interessant.

Comment by Gerrie Lambrechts on September 13, 2017 at 1:34pm

Vreeslik mooi en baie goed geneem. 

Comment by Marenschia Goosen on September 13, 2017 at 1:15pm

Pragtig.

Comment by Hennie Cronjé on September 13, 2017 at 11:48am

Pragtig! Die lig val net reg om die voorste blom prominent te maak as fokuspunt. Die kleure is baie mooi en die komposisie goed. Geniet jou pragtige blomme!!!

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html