'n Skugter pylstertmot (as ek reg onthou)

Ek is nie seker oor die naam nie, maar hulle sit nie vir 'n foto nie. Hang net so en drink nektar. Amper soos die suikerbekkies.

Views: 50

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on Thursday

Jy het baie goed gedoen JJ.

Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Puik so in die vlug.

Comment by gabriel parsons on Thursday

Mooi JJ

Comment by Rika Schoeman on Thursday

Pragtige foto van die skugter insek. Welgedaan JJ.

Comment by Tersia Weitsz on Thursday

Wow wow JJ, Uitstekend

Comment by Willie Schoombee on Thursday

Wel gedaan met die pragtige foto wat jy baie goed uitgevoer het JJ.

Comment by Rassie van Graan on Thursday

Baie mooi!

Comment by Herman Swanepoel on Thursday

Baie goed gedoen JJ . Jy moet vinnig beweeg om hulle in  die lens te kry.

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

Baie goed gefotografeer. Mooi skerp met goeie beligting. Jy kan dalk crop om van die ligte plantjie heel links ontstae te raak. Verder baie mooi!

Comment by Riaan on Thursday

skitterende een JJ, die skerp fokus is opvallend want hierdie dagmotte is soos jy sê nie stoepsitters nie en dartel blitsig net soos die suikerbekkies tussen blomme. net my mening maar die ligte vertikale streep heel links kon jy uthaal, trek bietjie aandag weg van jou spogfoto

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html