'n Skugter pylstertmot (as ek reg onthou)

Ek is nie seker oor die naam nie, maar hulle sit nie vir 'n foto nie. Hang net so en drink nektar. Amper soos die suikerbekkies.

Views: 50

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pieter Steyn on Thursday

BAie mooi een JJ

Comment by Anita du Toit on Wednesday

Wow dis perfek JJ!

Comment by Dine Potgieter on Wednesday

Wow - ongelooflik!

Comment by Linda Erasmus on Wednesday

baie goed gedoen!

Comment by Johan Ayres on Wednesday

Baie geluk met 'n skitterende foto, wat baie vaardigheid vereis, JJ - selfs 'n natuurlike raam en tot die mot se oog is helder en duidelik.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html