'n Leksel water help altyd met die Noordkaap hitte.

Views: 37

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Bessie van der Westhuizen on January 5, 2020 at 2:45pm

Baie mooi foto!

Comment by Hennie Cronjé on January 5, 2020 at 11:23am

Pragtig! Die foto is uitstekend uitgevoer met skerp fokus, goeie beligting, mooi kleure en ook 'n goeie komposisie. Mooi!

Comment by Pieter Steyn on January 4, 2020 at 3:01pm

Mooi een Werner

Comment by Koos de Wet on January 4, 2020 at 1:46pm

Mooi en skerp. Uitstekend Werner

Comment by Tersia Weitsz on January 4, 2020 at 11:15am
Pragtig Werner!
Comment by gabriel parsons on January 4, 2020 at 9:52am

Pragtig werner

Comment by Pine on January 3, 2020 at 10:07pm

Pragtige foto Werner!! Die huiswerk op gister se foto maak hom nog beter. Baie Mooi!

Comment by Tina le Grange on January 3, 2020 at 9:41pm

Werner ek stem saam - goeie huiswerk gedoen en ogies verseker nog blinker.

Bly saam met jou vir hierdie besondere toneel; skerp snorbaard, sagte pels, goeie kontras en beweging in die water.

Comment by Josef Steyn on January 3, 2020 at 8:30pm

Jou apie nou sommer baie mooi Werner. Die opheldering het goed gewerk. Veral die ogies is nou treffend.Dankie vir jou moeite. Die cheetah? is super mooi.

Comment by Werner Frylinck on January 3, 2020 at 6:56pm

Dankie vir gister se kommentaar, hier is die gesiggie so bietjie helder gemaak.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html