Views: 17

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on May 16, 2019 at 2:00pm

Om aan te sluit by wat reeds genoem is, het jy ook mooi herhalings Micheil. Puik fotografie die

Comment by Johan de Beer on May 16, 2019 at 11:00am

Baie mooi foto en komposisie Michiel

Comment by Josef Steyn on May 16, 2019 at 10:26am

Uitstekende foto Michiel. Jy het jou posisie uitstekend gekies.

Comment by Tersia Weitsz on May 16, 2019 at 10:09am

Baie mooi gedoen Michiel

Comment by Rika Schoeman on May 16, 2019 at 9:21am

Goeie voor- middel en agtergrond Michiel, en ook mooi kleurkontraste tussen die drie. Goed gedoen.

Comment by Hennie Cronjé on May 16, 2019 at 7:12am

Dis moeilik om ‘n toneel te kry waar hierdie bale ordelik geranskik is, maar hier het jy uitstekend gedoen. Dis pragtig! Die berg is ‘n goeie agtergrond. Baie mooi!

Comment by Willie Schoombee on May 16, 2019 at 6:59am

Michiel baie goed gefotografeer met die panorama aanbieding, baie mooi foto. 

Comment by Vida van Schalkwyk on May 15, 2019 at 8:41pm

sjoe dis nou pragtig michiel!!  ek raak ook opgewonde oor bale, maar weet nie altyd so lekker hoe om 'n goeie foto daarvan te maak nie ....

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html