Baie dankie vir die kyk en kommentaar op my foto. Ek waardeer dit.
Die leeumannetjie was effens te naby na my sin maar foto moet daar geneem word - Addo geneem. Lyk so al of hy dink aan kos.
Shooting Mode Manual Exposure
Shutter Speed 1/800
Aperture Value 5.6
Metering Mode Evaluative Metering
ISO Speed 400
Focal Length 105.0mm

Views: 35

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on September 12, 2019 at 5:29pm

Tot die weerkaatsing van die bakkie is duidelik sigbaar in sy oe.. wow!

Comment by Anita du Toit on September 12, 2019 at 5:27pm

Dis 'n absolute wenner Pieter! WELGEDAAN!!

Comment by Elna Geringer on September 12, 2019 at 2:31pm

Ek kan net hard gil WOWOWOWOW............perfek Pieter. As hy sy tong oor sy lippe gelek het sou ek nogal gedink het hy dink aan kos. By perfek verby

Comment by Rika Schoeman on September 12, 2019 at 11:09am

Dis omtrent naby Pieter, maar daarom het jy goeie detail in sy gesig verkry. Mooi.

Comment by Gerrie Lambrechts on September 12, 2019 at 10:40am

Puik foto, mooi geneem.

Comment by Magda vd Merwe on September 11, 2019 at 8:25pm

Wow dis naby Pieter. Mooi foto

Comment by Pine on September 11, 2019 at 8:23pm

Pragtige naby skoot Pieter!!

Comment by Josef Steyn on September 11, 2019 at 7:26pm

Netjies gedoen Pieter.

Comment by Mark on September 11, 2019 at 5:36pm

Uitstekende oog kontak, eks seker daarvan jy kan kleintjies bang maak met die foto.WD

Comment by Johan Ayres on September 11, 2019 at 5:16pm

..... and you live to take a beautiful photo (LOL) Baie, baie mooi.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html