Ek het sondag nag 'n bietjie met 'off camera flash' en water rond gespeel.
Die flash het op 'n driepoot agter die paartjie gestaan. Die foto is onder 'n pragtige boom by Tanglewood Nature Reserve net buite Potchefstroom geneem. Met hierdie foto wou ek die water druppels laat uitstaan deur gebruik te maak van die eksterne beligting.

Views: 51

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on August 21, 2018 at 8:57pm

10/10 vir hierdie skitterende foto, Tarien!

Comment by Adriaan Loots on August 21, 2018 at 5:30pm

Puik foto Tarien.

Comment by Donald Daniel Jacobs on August 21, 2018 at 5:19pm

mooi foto en goed beplan

Comment by Josef Steyn on August 21, 2018 at 4:09pm

Baie goed uitgedink en uitgevoer.

Comment by Johan de Beer on August 21, 2018 at 3:42pm

Puik foto in alle opsig

Comment by Pieter Steyn on August 21, 2018 at 3:34pm

Baie mooi foto - dankie vir die verduideliking van die "hoe"

Comment by Willie Schoombee on August 21, 2018 at 2:58pm

Die tegniek om die resultaat te kon verkry is uitstekend toegepas Tarien, dit is ñ weer kyk foto en dit sal ñ mens nooit verveelnie. Puik resultaat met effek; ek gee jou 10/10!!

Comment by Elna Geringer on August 21, 2018 at 2:32pm

Baie gelyuk met die foto Tarien. Dis baie goed gedoen

Comment by Tersia Weitsz on August 21, 2018 at 2:11pm

Interessant en baie mooi

Comment by Rika Schoeman on August 21, 2018 at 1:59pm

Die waterdruppels gee 'n wonderlike atmosfeer aan die foto. Dis baie goed gedoen!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html